Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Skoenlapper

by Irma Venter

eBook

0 of 1 copy available

Alex het 'n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf met 'n bos swart krulhare, 'n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd reg, en 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van 'n Amerikaanse IT-biljoenêr op 'n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798158480
  • Release date: June 10, 2012

EPUB eBook

  • ISBN: 9780798158480
  • File size: 574 KB
  • Release date: June 10, 2012

0 of 1 copy available

Formats

OverDrive Read
EPUB eBook

subjects

Fiction Mystery

Languages

Afrikaans